Quantcast
Channel: Gedigte | Maroela Media
Browsing all 691 articles
Browse latest View live

Gedig: Verlies

“Op ʼn wintersmaandag het die tyd gestruikel en ek was ineens winduit.” Lees hier Elmarie Krige se gedig, “Verlies”.

View Article


Gedig: Piet, Pieter, Pietste

Marietjie Uys skryf in die gedig: “Piet, Pieter, Pietste, laat staan maar jou askuuste.”

View Article


Gedig: Die wêreld is ons woning nie

Lees hier Totius se alombekende gedig, "Die wêreld is ons woning nie".

View Article

Gedig: As ek stil word

Emmse Burger skryf: “As ek stil word en ek luister kan ek baie dinge hoor.” Lees hier die gedig, "As ek stil word".

View Article

Gedig: kruik

Susanne Pike skryf in die gedig, “kruik”: “Jy's gekuns uit klei om perfek in my pottersoond te pas.”

View Article


Gedig: As die dood kom

“As die dood voor jou deur staan dan waardeer jy die sterre en die maan,” skryf Bonnie van Heerden in die gedig, “As die dood kom”.

View Article

Gedig: Sondag van ʼn kind

DJ Opperman skryf in sy gedig, “Sondag van ʼn kind”: “Klip na klip word van die muur gerol tot by ʼn lam met raapwit wol.”

View Article

Gedig: Moeder

Deel vandag hierdie gedig van Elisabeth Eybers met die ma in jou lewe.  

View Article


Gedig: Tussen eenvoudige letters

“Maar die hogere tale los ek vir die boeke eenvoud leef mos hier tussen my en jou.”

View Article


Gedig: Psalm 8

"Wat is die mens dan dat U hom gedenk het, die mensekind wat U so ryk beskenk het!" Lees hier Totius se alombekende gedig, "Psalm 8".

View Article

Gedig: NAMIBVREDE

“As die donker om my kringtrek dan praat ons … net U en ek alleen,” skryf Johann Muller in die gedig, “NAMIBVREDE”.

View Article

Gedig: Klossies, jul bewe en bibber

"Moet julle so teen die westewind koes? Sal hy vir julle die blou en die goud, alles verwoes?" skryf C Louis Leipoldt in sy gedig, "Klossies, jul bewe en bibber".

View Article

Gedig: Tsoenami

“Die dood ontkiem in die hart van die aardkors.” Lees Hendrik Snyders se gedig, “Tsoenami”.  

View Article


Gedig: Ouboet

“Jou lus vir die lewe so gou afgemeet op vyf-en-twintig die oorgaan ingedans.”

View Article

Gedig: die dromer

Lees Theo Erns Botha se gedig, “Die dromer”.   

View Article


Gedig: Saam

Werner Wehmeyer skryf in sy gedig “Saam”: “Saam met jou trap ek spore verby die son.”

View Article

Gedig: Om ʼn wens te koop

“Antie, Freddie sê dat mens ʼn wish kan koop op Black Friday.” Lees hier Adele van Zyl se gedig “Om ʼn wens te koop”.

View Article


Inskrywings vir Avbob-digkompetisie nóú oop

“Wanneer ons intense vreugde of smart ervaar, is dit dikwels na digkuns waarheen ons draai vir verligting, geselskap en troos.”

View Article

Gedig: Die Here is my vuurtoring

Dié gedig is Wendy Maartens se gunsteling uit ‘Psalms vir kleingoed’.

View Article

Poësie ontstaan in stilte, eenvoud

Die bekroonde skrywer Petra Müller (1935-2021) het geglo dat poësie vir almal toeganklik moet wees. Hier is vyf wyshede uit haar lewe en werk.

View Article
Browsing all 691 articles
Browse latest View live