Quantcast
Channel: Gedigte | Maroela Media
Browsing all 691 articles
Browse latest View live

Gedig: Die ou blikkie

Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Die ou blikkie”.

View Article


Gedig: alle eindes is volkome

"Die roete deur die karoo is mooi name en skaars windpompe; toegeroesde plaashekke en brokkelende ysterkoppies."

View Article


Gedig: Wrak

“Jy was ʼn lank verwagte skip; wat oor nege maande sou arriveer, ʼn klomp nuwe voorraad sou bring; en ʼn plekkie in ons hawe sou annekseer.”  

View Article

Gedig: Oupa Boet

“Die gedagte aan haar waai hierdie hele plek skoon en dis jou ouma se glimlag wat vir altyd hier tussen die roes die mooi sal bring.”

View Article

Gedig: Kaal landskap

“Kan jy hoor hoe die liefde op ons kaal landskap die grond tot bloeisels sing?”

View Article


Gedig: Sê-nou

AG Visser skryf in sy gedig, "Sê-nou": "Sê-nou is ʼn lekker sê: Alles wat ʼn mens wil hê, alles wat jou hart begeer, kry jy daarmee en nog meer."

View Article

Gedig: Woordeskat

“ʼn Oomblik het ek aan verdriet en pyn gedink: bestaan die dinge nog?”

View Article

Gedig: Nor-mal-isasie

“Hoeveel pizza slices het jy al saam met die verkeerde mense geëet en hoeveel koffie-dates het jy al deurgesit sonder om ʼn woord oor jouself te sê?”

View Article


Gedig: Sms uit die hemel

Jonine von Wielligh skryf in die gedig, “Sms uit die hemel”: “Ouma, stuur vir my ʼn boodskap uit die hemel dat dit  goed gaan met jou daar.”

View Article


Gedig: Nuweling

Hannes Visser skryf in die gedig, “Nuweling”: “Dit het soos ure gevoel maar toe jy net na vyf jou eerste skree gee het die wind gedweë oor die Namib gaan lê.”

View Article

Gedig: Die kameelperd

Lees hier AG Visser se gedig, "Die kameelperd".

View Article

Student se digkuns kry vlerke danksy FAK-ekspo

Amory Smith (19) skryf al stories van kleins af. Nou word een van haar grootste drome bewaarheid.

View Article

Gedig: enige ondernemer wat sy sout werd is, weet

“As ons huil by die graf, huil ons oor tyd,” skryf Louis Philip Muller in sy gedig.

View Article


Gedig: Gebed vir 20 Maart 2023

Hans du Plessis het ‘n gebed geskryf vir gebeure in die land op 20 Maart 2023.

View Article

Vier Wêreld-gedigtedag met hierdie spesiale gedigblikbekers

Die vier strofes uit die gedig, "Vroegherfs", "Uit hierdie ligte herfs", "Winter" en "Eerste sneeu" is elk op ʼn blikbeker van hoë gehalte wat net so mooi op tannie Hannie se geelhouttafel in die...

View Article


Gedig: Oggendlied

“Van pyn is altyd iets te maak. Ma verswyg die feit, maar Sondae klink die orrelspel in elke register uit.”

View Article

Gedig: Eendag.

Molly Lubbinge skryf: “Maar nou wil ek stil wees en op my eie treur.”

View Article


Gedig: Huiskat

“Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel en anoniem.”    

View Article

Gedig: Populiere

“In jou winter het jy gevra dat ons jou bed moet draai; jy wou die populiere sien voor hulle winter kom,” skryf Hannes Visser in sy gedig, “Populiere”.

View Article

Gedig: Uit: Die passie van ons Heer

“Met wyn wat dartel was en vonkelrooi – maar, hoog gehou, was in geen hand voorheen ooit wyn so rooi, ooit aardse brood so blank.”

View Article
Browsing all 691 articles
Browse latest View live