Gedig: Groenspreeu
“Tierelier” en “ranonkelrooi” en “pimpelblou” – PW Buys se gedig, “Groenspreeu”, rol sommer so oor jou tong.
View ArticleLuister: Griekwagebed – Uit Spreke 23 en 24
Kom luister saam na 'n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
View ArticleGedig: Eerste sneeu
NP van Wyk Louw is vandag 50 jaar dood. Van sy bekende gedigte sluit in 'Vroegherfs', 'Grense' en die epiese gedig, 'Raka'. Van Wyk Louw se gedig 'Eerste sneeu' kom uit "Vier gebede by jaargetye in die...
View ArticleGedig: Woordeboer
“En die lewe is vir my ʼn storieboek en my beeskraal is my boekery…” Lees Oskar Prozesky se gedig, “Woordeboer”
View ArticleGedig: Die vliegenier
Hy ken die wolke bo die wêreldsome en die bane van die môrewind; hy ken die dun draad van die glans-riviere wat vlak en verte fyn verbind ...
View ArticleGedig: Teksture van hier
"My pad loop terug, altyd terug, na die boere met die bakkies en die velskoene, na ‘n skuurdans en volmaan ..."
View ArticleBoek: ‘By die dag’ – vir poësieliefhebbers
Eunice Basson se tweede digbundel staan in die tradisie van haar liriese en suggestieryke debuut Leiboom, wat in 2014 deur Queillerie uitgegee is.
View ArticleGedig: Tafelgebed van ʼn alleenloper
Lina Spies se gedig, "Tafelgebed van ʼn alleenloper"
View Article‘Uittogboek’: Reissak inspireer voorblad
Johan Myburg gesels oor die Dan Halter-kunswerk en Chinese reissakke wat die voorblad van sy vierde digbundel, “Uittogboek” geïnspireer het.
View ArticleSatiriese digter sterf op 90
MM Walters, ʼn bekende Afrikaanse digter, dramaturg en satirikus, is op 28 Julie in die ouderdom van 90 dood.
View ArticleTom Dreyer, die IT-boffin wat dig
Tom Dreyer het in 2019 die Avbob-digkompetisie se Afrikaanse kategorie gewen met sy gedig “Slaap jy solank, dan hou ek die fort”.
View ArticleGedig: Voëls in die skemering
"Voëlgeklepper in die skemer oor buigende riet, en soos vlae wit sneeu uit die ruimte, die hemel, daal hulle neer, daal soos ʼn droom ..."
View Article‘Digkuns snoer ons saam’
Maretha Maartens, die bekende skrywer van Bloemfontein, het die Afrikaanse afdeling van die derde Avbob Poësiekompetisie met haar gedig, "Peperboom", gewen.
View ArticleGedig: Die eerste nag
"Hoe veilig en stil is my kindjie se slaap, die tastende handjies so vreedsaam gevou, die soekende mondjie geslote en soet, die ogies ‘n skemering van blank en blou ..."
View ArticleGedig: Ek sal opstaan
"Voorwaar, onmiddellik na my vader sal en moet ek gaan, en aan sy voete val ..."
View ArticleGedig: Kierankies braai uit
Juffrou brul: "Drie maal om die baan. Toe-toe! Laat jy gaan. ’n Gewig in elke hand, dat jou kierankies kan brand!"
View Article