"Hoe veilig en stil is my kindjie se slaap, die tastende handjies so vreedsaam gevou, die soekende mondjie geslote en soet, die ogies ‘n skemering van blank en blou ..."
↧