Quantcast
Channel: Gedigte | Maroela Media
Browsing all 691 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Duiselig

"... en ek weet die verbeel is alles nou klaar, ek probeer hierdie seuntjie in my kop bewaar..." Lees Gilbert Gibson se gedig, "Duiselig"

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Bloukopkoggelmanner

"bloukop speel hy’s weerprofeet..."

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Jan Tuisbly se spannetjie

"deesdae kies baie vuurvlieë koers na Kanada of Australië maar ons geankerdes sal gekreef in singels van die steenbok leef..."

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Somerkersfees

"Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer..."

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Gedig vir jou

"vir jou wil ek ʼn gedig skryf..."

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: ‘n Student skryf aan sy meisie

Hennie Aucamp se gedig, "‘n Student skryf aan sy meisie"

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Vincent van Gogh

DJ Opperman se treffende gedig oor die Nederlandse post-impressionistiese kunstenaar, Vincent van Gogh.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Groen seisoen

Wium van Zyl se gedig, "Groen seisoen"

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Donder

"Onverwags was dit dan juis nie – die geslypte meslem van die blits wat parallelle hemels van mekaar vervreem..."

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Entelegie

"ʼn seidissel groei in die bars op die stoep ..." IL de Villiers se gedig, "Entelegie"

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boek: Grondwater

Dit is ʼn bundel wat spreek van die spreker se terugblik op ʼn leeftyd.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Die goue sleuteltjie

" As ek ʼn goue sleuteltjie in die hande kry, dan sluit ek al die koutjies oop en laat die voëltjies vry ..."

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Ek sal

"Ek sal vir jou ʼn appel pluk; twee vere en ʼn roos..."

View Article


Gedig: Die dans van die reën

"O die dans van ons Suster! Eers oor die bergtop loer sy skelm en haar oge is skaam; en sy lag saggies."

View Article

Gedig: Uit: Buitenskaap

"Alles wat buite my ooglede gebeur, gebeur ook in hulle blitsende omheining..."

View Article


Gedig: Voorsorg

"Om ongehinderd onder eie dak te skuil kan jy ʼn voorraamleuse plak soos: ons verkoop of koop nie aan die deur, het niks om op te knap, is reeds bekeer..."

View Article

Gedig: Repos ailleurs (Die rus is elders)

"In die eensame veld staan ’n tentjie klein, en daarnaas in die skeemring skuif die ligtende trein..."

View Article


Gedig: Haelwit gestapelde wolke

"Die haelwit gestapelde wolke, paleis deur die winde gebou!"

View Article

Gedig: Laatnagvure: XV

"Na die liefde se sloping bly dié probleem: hoe om weer op die kaal erf te bou..."

View Article

Gedig: Maaltyd

"Ou moeder met haar hoepelrokkie en stywe kappie, staan hande gevou in die vorm van ʼn koperklokkie..."

View Article
Browsing all 691 articles
Browse latest View live