Gedig: Sononder, Gordonsbaai
Louis Esterhuizen se aangrypende gedig, “Sononder, Gordonsbaai”
View ArticleGedig: Opsystaan
U het my, Here, lank gevoed op u rare smaak. op manna en kwartels het U my versadig maer gemaak; my versoen met sprinkaan en wilde heuning as rantsoen... Lees Tom Gouws se gedig, "Opsystaan"
View ArticleGedig: Dirkie
"en skielik, skielik het ʼn miljoen skoenlappers baldadig begin fladder..." Lees Jeanne Goosen se gedig, "Dirkie"
View ArticleTuin van digters: Die tuiste van Afrikaanse digkuns
Die tema van 2018 se Tuin van Digters – die tuiste van die Afrikaanse digkuns – is "buitedieboek".
View ArticleGedig: Naamverwant
"Om dit wat lank vergeet was, te onthou. Die son wat ʼn pad vind tussen wolke deur. Die grepe van haar naam..." Louis Esterhuizen se gedig, "Naamverwant"
View ArticleWenners van die BoekeJol-digkompetisie 2018 bekend!
Dié jaar se BoekeJol-fees het weereens die jaar met ʼn heerlike digkunskompetisie afgeskop. Gaan vind uit wie is die wenners.
View ArticleGedig: Edms. Bpk.
"Ek het ʼn stukkie grond gekoop met melkhout op; dit afgekamp en teen die hek ʼn naam geverf sodat verbygangers besef: Dis Dirk se erf." Lees DJ Opperman se gedig, "Edms. Bpk."
View ArticleGedig: Komma
ʼn Glinstervliegie kleiner as ʼn komma kom sit vertrouend op my hand... Sheila Cussons se gedig, "Komma"
View ArticleGedig: Huwelik
"In die stil huis ontdek hul weer mekaar soos, in ʼn veraf tuin, die eerste paar..." Olga Kirsch se gedig, "Huwelik"
View ArticleGedig: Kaalvoet klonkie
"Verflenterde kaalvoet klonkie wat groente verkoop in die reën..." ID du Plessis se gedig, "Kaalvoet klonkie"
View ArticleGedig: Moenie in die stilte
"Moenie in die stilte vrae vra nie..." Fransi Phillips se gedig, "Moenie in die stilte"
View ArticleGedig: Sien en nie-sien
"jy kan altemit hoor met jou skulp-oor en nie luister met jou hart of binne-oor..." Trienke Laurie se gedig, "Sien en nie-sien"
View ArticleGedig: Gebed van ʼn groen perske
"...bewaar my dan teen die hael teen die steek van die son..." Annesu de Vos se gedig, "Gebed van 'n groen perske"
View ArticleGedig: Sê nou
"Sê-nou is ʼn lekker sê: Alles wat ʼn mens wil hê, alles wat jou hart begeer kry jy daarmee en nog meer." AG Visser se gedig, "Sê nou"
View ArticleGedig: Stil aand
Nou sit ons voor die vuur en speel die vlamlig deur ons hare ... Lees WEG Louw se gedig, "Stil aand"
View ArticleGedig: Dis jy
"Maar deur alles is daar een ding wat my anker en my lei soos ʼn fakkel in die donker, my soos ʼn kompas begelei: Dis jy."
View ArticleGedig: Woordkordaatjies
"jy is net mamma al die res is kamma maar dis alles waar in fesieland..." Rika Cilliers se gedig, "Woordkordaatjies"
View Article