Gedig: Nagreën
Die reën skuifel deur die straat, verby my venster, mensverlaat ... Lees WEG Louw se gedig, "Nagreën"
View Article[Gedig] Die tyd loop katvoet
"Die dag stap luiters verby soos ʼn kat, stert omhoog." Lees Wilma Stockenström se gedig, "Die tyd loop katvoet"
View ArticleGedig: Die warm bergwind van jou naam
"die warm bergwind van jou naam weergalm deur die kuswoud van die suide..." skryf Carina Stander in haar gedig, "Die warm bergwind van jou naam"
View ArticleBekendes en ander dig oor die liefde
“Ons wou graag vir ‘geheimskrywers’ die kans gee om hul stemme te laat hoor in die Afrikaanse literatuurgemeenskap. Ons wou ook mense se idees oor die liefde hoor en hulle die kans gee om dit met die...
View ArticleGedig: Die woord
Alles wat genoem word, lééf: arikriekel, aalwynblom, jakkalse wat in gate woon en dassies teen die son. Lees WEG Louw se gedig, "Die woord"
View ArticleGedig: Somerkersfees
"Kersfees kom, Kersfees kom; gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer."
View ArticleDigter stort hart uit oor plaasgeweld
My hartewens vir Suid-Afrika vir 2018 is dat dit goed sal gaan met die boere en boerinne van ons land. Hulle wat die kosmandjies in hulle hande hou, maar vanjaar verwond is deur skryende droogtes en...
View ArticleGedig: Toewens
"mag jy wakker word in die oggend en al die nuwe dag se klanke eerste hoor..." Johannes Prins se gedig, "Toewens"
View ArticleGedig: Die son loop agter wolke deur
"die son loop agter wolke deur mense drink koffie met warm slukderms terwyl hul sokkies onder hul broekspype sweet..." André Letoit se gedig, "Die son loop agter wolke deur"
View ArticleGedig: Ladybird
"Dis wel waar dat die ladybird 'n dame-voëltjie is ..." Lees Fransi Phillips se gedig, "Ladybird"
View ArticleGedig: Liefdesbrief
“Watter digter kan ek vertrou om te skryf oor jou, oor jou en my?” Lees Riana Scheepers se gedig, “Liefdesbrief”
View ArticleGedig: Begin somer
Begin somer en die see ʼn oopgebreekte kweper, die lug soos ʼn kind se ballon ver bo die water..." Ingrid Jonker se gedig, "Begin somer"
View ArticleGedig: Al sou
“Ek sal jou liefhê heel my lewe lank…” George Weideman se gedig, ‘Al sou’
View ArticleGedig: I sagte reën het die agtermiddag
Lees Gert Vlok Nel se gedig, i sagte reën het die agtermiddag ...
View ArticleGedig: Sproeireën
"My nooi is in ‘n nartjie, my ouma in kaneel ..." DJ Opperman se bekende gedig, "Sproeireën"
View ArticleGedig: In die klein gemeentes
In die klein gemeentes hou ons liefde boek van die foute van die ledemate, van ons broers en susters ... Lees TT Cloete se gedig, "In die klein gemeentes"
View ArticleGedig: Elementêre huis
“Ek wil graag vir jou ‘n huis bou. ‘n Huis – nie ‘n woning nie – ‘n woning is te deftig; nee, ‘n huis.”
View ArticleGedig: Dialoog
"ek wil boer met woorde, my kultivars self teel, hektaar vir hektaar met elke leser deel ..."
View Article