Quantcast
Channel: Gedigte | Maroela Media
Browsing all 691 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Nadenking

Foto: Pixabay Elisabeth Eybers (1915-2007) Liefde ten spyt en ondanks goeie wil staan ek ontsteld by hierdie waarheid stil: dat, soos geeneen wat hom nie liefhet, ék ʼn skaduwee oor sy oop gesig kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: paspoort

T.T. Cloete (1924 – 2015) ek krap in jou nalatenskap rond ’n sakdoek met ’n afdruk van jou mond jou kredietkaart (die laaste trekking 3 Maart toe jy by Gert se salon jou hare laat doen   tot die dood...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Rooidag

N.P. van Wyk Louw (1906 – 1970) Rooidag, rooidag, wat bring jy? Ek weet nie waarom voel ek so bly; my hart die klop, en dit voel vir my, sowaar, sowaar, vandag kom hy.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Gesig van die liefde (vir Jack)

Foto: Pixabay Ingrid Jonker (1933 – 1965) Jou gesig is die gesig van al die ander voor jou en na jou en jou oë kalm soos ’n blou daeraad wat keer op keer aanbreek herder van die wolke bewaker van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Ek sing van die wind wat te keer gaan

C. Louis Leipoldt (1880 – 1947) Ek sing van die wind wat te keer gaan; Ek sing van die reën wat daar val; Ek sing van ons vaal ou Karooland; Van blomme wat bloei by die wal; Van water wat bruis oor die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Voortvaar

Petra Müller (1935-) elke dam het sy reier, ’n witte, so wit soos jou hemp in die skemer – nee, nie so wit nie, jou hemp was witter, hoewel dit nou nog nie skemer is nie, soos dit destyds was en nog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Sproeireën

Foto: Pixabay DJ Opperman (1914 – 1985) My nooi is in ʼn nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand… iemand in anys, daar’s ʼn vrou in elke geur! As ek ʼn stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Huiskat

Foto: Pixabay Elisabeth Eybers (1915 – 2007) Die kat strek hoog op vier strak bene, buig behaaglik om haar luiperdlies te lek, rol om en lê fluwelig oopgevlek dat keel en bors en buik die son kan suig....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Binnehof

Foto: Pixabay Johann de Lange Die mos stik sy groen batik om die keistene in die binnehof: ’n smarag- groen sieraad om die lente aan die speld. ’n Vrou mymer oor ’n verlore kweperlaan toe Vermeer-lig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Bollewange

Argieffoto Die bekende kletsrymer Hemelbesem verduidelik in sy boek, God praat Afrikaans, sy dogtertjie Halo kan gou op haar perdjie spring. “Dis vir my so poenankies! Sy sal by ʼn winkelvenster gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[WEN] Is jy ʼn digter?

Foto: pixabay.com [Promosie-artikel] “Die eik is in die akker waar dit skielik val – diep in die somer as die laataand sonlig leen, hop dit en rol tot in ʼn slootjie langs die wal waar goud-gehelmde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Madeliefies

Argieffoto (Foto: Oldiefan, Pixabay) Ingrid Jonker (1933 – 1965) Waarom luister ons nog na die antwoorde van die madeliefies op die wind op die son wat het geword van die kokkewietjies Agter die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Om boer te wees

Argieffoto (Foto: holmespj, Pixabay) WEG Louw (1913 – 1980) O om ʼn boer te wees wat werk met sy hande in die son die liewe, lange dag; om saans moeg terug te kom van die lande, en te slaap tot die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Volrond nig

Thys van Wyngaardt (Foto: verskaf aan Maroela Media) Een van Maroela Media se lesers, Vanessa Goosen, se pa Thys van Wyngaard is in Februarie vanjaar oorlede. “Omdat my pa sou wou hê dat ons moet lag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Die seemeeu

Argieffoto (Foto: cocoparisienne, Pixabay) Uys Krige (1910-1987) Tussen die wit huis en die wit huis, teen die wit wolk, teen die grys berg hoog bo die see silwer en grys silwer en grys van golwe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Ek sal opstaan

Argieffoto (Foto: adege, Pixabay) WEG Louw (1913 – 1980) Ek sal opstaan en na my vader gaan; opstaan uit my vodde en my vuil; opstaan en onder die volle maan wat geel streep oor die vleiland, gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Voël

Argieffoto (Foto: tpsdave, Pixabay) WEG Louw (1913 – 1980) ʼn Voël vlieg voor my venster verby, ʼn naalddun lyn wat daaroor gly en die glas in twee vlakke sny; die wêrelde val apart en bly elk in sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Toemaar die donker man

Argieffoto (Foto: Free-Photos, Pixabay) Ingrid Jonker (1933 – 1965) Vir Simone Op die groen voetpad van die horison ver om die aarde skat, stap ʼn ou man wat ʼn oop maan dra in sy hare Nagtegaal in sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Punt

Argieffoto (Foto: Free-Photos, Pixabay) Bibi Slippers ek skryf jou af en eindig ons verhaal met ʼn punt agter jou naam. finaal. maar dis altyd so met my as ek my weer kom kry is daar nog twee punte by …...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Röntgenfoto

Argieffoto (Foto: hkgoldstein0, Pixabay) Elisabeth Eybers (1915 – 2007) Bekyk haar goed – die strak gesig wat stip sy blik na buite rig stel mens gerus, want geen portret vlei meer as dié van die...

View Article
Browsing all 691 articles
Browse latest View live