Quantcast
Channel: Gedigte | Maroela Media
Browsing all 691 articles
Browse latest View live

‘Net ek’ – ʼn digbundel net vir jou

“Daar is net iets magies en fassinerend aan woorde. Ek is lief vir mense, en ek is lief vir woorde, gedigte bring dié twee liefdes bymekaar.”

View Article


Gedig: See-sonnet

“O magtige oseaan, jy wydgestrekte, Omsirkel deur die ongemetenheid.”    

View Article


Gedig: Wie ken die taal van die blindemol?

Geniet Abraham Fouché se kindervers oor die taal van ʼn blindemol.    

View Article

Gedig: Die berggans het ’n veer laat val

Boerneef se eenvoudige liefdesgedig, "Die berggans het 'n veer laat val".

View Article

Gedig: Die beiteltjie

“ʼn beitel moet kan klip breek as hy ʼn beitel is.”

View Article


Gedig: Boggom en Voertsek

C Louis Leipoldt se verhaal oor Boggom en Voertsek.

View Article

Gedig: Die eerste nag

"Wat sal haar moeder nou vir haar bid waar sy slaap in haar wiegie, so warm en wit?" Lees hier Elisabeth Eybers se gedig, "Die eerste nag".

View Article

‘Ster-skrywer’ en digter sterf

Die joernalis, skrywer en digter Ronel Nel (57) is Sondagaand dood.

View Article


Gedig: Bosveld

"Ek sal jou altyd herken op al die littekens."

View Article


Gedig: Stakers

Lees SJ Pretorius se gedig, "Stakers".

View Article

Gedig: Uit: Die passie van ons Heer

“Die man wat My vannag verraai, sit saam met My aan hierdie avondmaal...”

View Article

Gedig: Opstanding

WEG Louw skryf is sy gedig, "Opstanding": "dat Hy, een met die Vader en die Gees, verheerlik in die lig weer op kan staan."

View Article

Gedig: Repos ailleurs (Die rus is elders)

“Naas die eensame tent staan ’n meisie klein, in stomme bewond’ring van die ligtende trein.”

View Article


Gedig: Ma

“Jou moesie-oor is my enigste telefoon; jou huis my enigste bybel; jou naam my breekwater teen die lewe.”     

View Article

Gedig: Wys my die plek

Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Wys my die plek”.    

View Article


Gedig: Tyd

Marius Coetzee is pas as die wenner van die Ingrid Jonker L’ Art Poétique-digkompetisie vir 2021 aangewys.

View Article

Gedig: Wanneer ʼn jaar te veel word

"ʼn Vrou skryf sy is moeg vir die reëls wat gemaak word." Lees hier Christelle van Rooyen-Wessels se gedig, "Wanneer ʼn jaar te veel word".

View Article


Gedig: Maaltyd

"Ou moeder met haar hoepelrokkie en stywe kappie, staan hande gevou." Lees hier PJ Philander se gedig, "Maaltyd".

View Article

Hertzogpryswenner stel vyfde bundel bekend

“Myburg se digkuns is gestroop van hoogdrawendheid en toeganklik vir ʼn wyer gehoor.”

View Article

Gedig: Djou hanne

"Djou hanne, nooit te biesag om omgie take te ve’rig." Lees hier die gedig deur Deniel Berry, wat derde in die Ingrid Jonker L’ Art Poétique-digkompetisie vir 2021 geëindig het.

View Article
Browsing all 691 articles
Browse latest View live