Quantcast
Channel: Gedigte | Maroela Media
Browsing all 691 articles
Browse latest View live

Gedig: Ontvlugting

"Ek is die seevoël wat verhongerd dwaal en dooie nagte opdis as ’n maal."

View Article


Gedig: Karoo-dorp: someraand

NP van Wyk Louw se gedig “Karoo-dorp: someraand”.

View Article


Gedig: Kinders van die wind

“Swerwers sonder rigting; soekers wat nooit vind…"

View Article

Gedig: Dis al

Jan FE Celliers se bekende gedig “Dis al”.

View Article

Gedig: Kom gee vir my polfyntjie

“Die kleinste, nietigste lyntjie Waardeer ek as ʼn skat.” Lees C Louis Leipoldt se gedig. “Kom gee vir my polfyntjie”.

View Article


Gedig: Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop

Boerneef se gedig “Saffraanpeer gee 'n lekker stroop”.

View Article

Gedig: In die Hoëveld

“In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel oor die veld.” Lees hier Toon van Heever se gedig, “In die Hoëveld”.

View Article

Gedig: As dit Fluit-fluit gaan

“Dit was ’n bitter dag vir my Die Sondag in die kerk.”

View Article


Gedig: Geslote park

“Wreefdiep beweeg ons deur ou blarewrongel tot jou wit greep die swart versperring toets.”  

View Article


Gedig: Vanoggend

“Toe die son vanoggend oor Afrika sy rooi kop wys en ek soos die wind op my fiets oor sy rooi grond ry Het ek aan jou gedink.”

View Article

Gedig: Die tafels van vermenigvuldiging

“Na 'n lewelank van eet en drink, bly ek nog onversadig.” Lees hier Abraham Fouché se gedig, “Die tafels van vermenigvuldiging”.

View Article

Gedig: Om boer te wees

“en voel dat hy, boer alleen, met God kan praat, en dank as laag-druipend daal die reën...”

View Article

Gedig: Plant vir my ʼn boom André

"Plant vir my ʼn akkerboom sodat ek my gestalte kan herken en dat die eekhorinkies hul akkers kom begrawe." Lees Ingrid Jonker se gedig, "Plant vir my ʼn boom André”.

View Article


Gedig: Die tarentaal

"Sáám sal hul in ʼn blinkblaarboom half slaap, half waak, half droom." Lees Totius se gedig, “Die tarentaal”.

View Article

Gedig: Bergskilpad

"Die jare bondel in sy oë saam, tot oumensnek en heupjigstap vereng.” Lees hier Ernst van Heerden se gedig, “Bergskilpad”.

View Article


Gedig: Herinnering

“As kind het 'k eens die maan se ronde skyf langsaam sien uitswel bo die silwer vlei.” Lees Elisabeth Eybers se gedig, "Herinnering".

View Article

Gedig: ‘n Kleindorpse fragment

“En, kop omlaag, my vasloop teen die hele Maandagwasgoeddraad.” Lees hier Sheila Cussons se gedig, “'n Kleindorpse fragment”.

View Article


Gedig: Die wind in die baai

"Die wind in die baai het gaan lê; en rondom het dit oor Houtbaai, oor Kampsbaai en by Seepunt wit koppe bly waai." Lees hier NP van Wyk Louw se gedig, “Die wind in die baai”.

View Article

Gedig: Die renoster

“Die droster met sy vaal karos, Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos.”  

View Article

Gedig: Snoektyd

“Vanaand eet ons in Roosstraat Snoekentjies en ywe.” Lees hier ID du Plessis se gedig, “Snoektyd”.  

View Article
Browsing all 691 articles
Browse latest View live