Avbob-digkunsprojek lewer rekordgetal inskrywings
Altesaam 30 573 gedigte is deur 5 807 digters ingeskryf vir Avbob se derde poësiekompetisie.
View ArticleBoek: Duifiedorings
In die digbundel Duifiedorings kry die leser met ʼn eiesoortige talent te make wat sonder pretensie of mooidoenery ontgin word.
View ArticleGedig: Woorde
"Woorde van Krog, Jonker en Small, woorde van die weelderige Keiser, die Wonderwewer en die wysneusige Nar ..."
View ArticleGedig: ‘n Boom
"ʼn Boom is ʼn beskermheer van voëls, miere en besies. ʼn Boom is ʼn stuk wêreld met sy hoofpaaie op sy bas en insekte soos motors en busse ..."
View ArticleGedig: Dowemansdeur
"Voor dowemansdeur het ek aangeland op my eentjie, en wat moet ek doen ..."
View ArticleBoek: Gediggies vir vrolike gesiggies
Gediggies vir vrolike gesiggies, deur Aletté-Johanni Winckler, bestaan uit ʼn versameling van 49 kindergedigte met 'n Christelike inslag.
View ArticleLuister: Spoegwolf se Danie nou ook digter
Danie du Toit se eerste digbundel, Warmer voor die Tuimeldroër, is eersdaags beskikbaar.
View ArticleGedig: Hans Merensky
Trienke Laurie se besonderse gedig, Hans Merensky, wat sy aan haar man, Dirk, opgedra het.
View ArticleGedig: Lank gereën in Vishoek
"Dit het soveel dae gereën, soveel dae, dat selfs die reën moeg is om te reën."
View ArticleGedig: Stakers
"Hul sit in groepies, peinsend-stil. Daar is die reuk wat eie is aan die fabriek ..."
View ArticleBoek: Die waarheid oor duiwe
Die waarheid oor duiwe is Gisela Ullyatt se debuutbundel oor intieme ruimtes, jeugherinneringe en verlies.
View ArticleGedig: Man met flits
"In die klein wit kol van my wete stol bruin en skerp ʼn klip soos ʼn bok wat skrik ..."
View ArticleGedig: Sendelingargitek
"bedags loop ons uit in die son - jy met jou altviool-oë en alp-gladde hare ek met my aksent ..."
View ArticleGedig: Elementêre huis
"ek sal vir jou ‘n huis gee ons sal vergeet van baie dinge van lewe van dood van verwoesting dat bestaan daarbuite moontlik mag wees ..."
View ArticleLuister: Griekwagebed – Bly innie skerm
Kom luister saam: 'n Griekwagebed voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
View Article