Kom luister saam na 'n Griekwagebed, "Inkommers", voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
↧