Kom luister saam na "As ek ’n dyf gewas het". Dié Griekwagebed word voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
↧