"Vedag prysag ekkie Jirre hie in my siel,
my hart dans van blygeit hom eige riel!"
Kom luister saam na 'n pryslied van Maria, voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
↧