Kom luister saam na "Die wegloopseun", 'n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
↧