Kom luister saam na 'n Griekwagebed, "Hokdans". Dié gebed word voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Boegoe vannie liefde” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
↧