"Die jimmel vetellie eer vannie Jirre
en preek orie werk van Hy se hanne."
Kom luister saam na 'n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
↧